Rust (programmeertaal)

Rust
Prosedurele programmeertaal, Funksionele programmeertaal, Multi-paradigma programmeertaal, Noodsaaklike programmeertaal, Stelsel-programmeertaal, free and open-source software, Saamgestelde taal, programmeertaal
Datum van stigting of ontstaan2006Wysig
Vernoem naPuccinialesWysig
Publikasiedatum7 Julie 2010Wysig
MascotFerrisWysig
Ontdek deurGraydon HoareWysig
Has goalmemory safety, computer performance, fearless concurrencyWysig
OntwikkelaarMozilla, Graydon Hoare, Rust FoundationWysig
OntwerperGraydon HoareWysig
Bronkode bewaarplekhttps://github.com/rust-lang/rustWysig
Sagteware weergawe identifiseerder1.84.0Wysig
Amptelike webwerfhttps://www.rust-lang.org/Wysig
Official blog URLhttps://blog.rust-lang.org/Wysig
HutsmerkrustlangWysig
LisensieApache Software License 2.0, MIT LicenseWysig
Kopiereg statuskopiereg beskermWysig
Media typetext/x-rust, text/rustWysig
Beoefen deurRustaceanWysig
Gebruik deurrustcWysig
PyPI trove classifierProgramming Language :: RustWysig
Official forum URLhttps://users.rust-lang.org/, https://rust-lang.zulipchat.com/Wysig
Official demo URLhttps://play.rust-lang.org/Wysig
Mastodon instance URLhttps://social.rust-lang.org/Wysig
Lêer uitbreidingrsWysig
Stack Exchange-etikethttps://stackoverflow.com/tags/rustWysig
Logo van Rust

Rust is 'n stelsel-programmeertaal[1][2] geborg deur Mozilla Research, wat dit beskryf as 'n "veilige, konkurrente, praktiese taal".[3] Dit ondersteun funksionele en imperatief-prosedurele paradigmas. Rust is sintakties soortgelyk aan C++, maar sy ontwerpers beoog om beter geheueveiligheid te bied terwyl prestasie behou word.

Rust is 'n oopbron programmeertaal. Die ontwerpers het die taal verfyn deur die ervarings van die skryf van die Servo webblaaier uitlegenjin,[4] en die Rust samesteller. 'n Groot deel van huidige bydraes tot die projek is van gemeenskapslede.[5]

Rust het eerste plek gewen vir "most loved programming language" in die Stack Overflow Developer Survey in 2016 en 2017.[6][7]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named rust-lang
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named lambda-ult
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named faq
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named servo-samsung-moz
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named rust-bydraes
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named so-dev-survey-2016
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named so-dev-survey-2017

Rust (programmeertaal)

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne