Naam | SAS Spear, gewese SAS Maria van Riebeeck |
---|---|
Klas en tipe | Daphné-klas duikboot |
Besteldatum | 3 Februarie 1986 |
Bouers | Dubigeon-Normandy, Nantes, Frankryk |
Gebruik deur | Suid-Afrikaanse Vloot |
Boudatum | 1987–2000 |
Datum neergelê | 14 Maart 1968 |
Tewaterlating | 18 Maart 1969 |
In diens gestel | 22 Junie 1970 |
In gebruik | 0 |
Lot | geskrap 2003 |
Tuishawe | Simonstad |
Verplasing | 869 ton (oppervlak) 1 043 ton (onderwater) |
Lengte | 57,8 m |
Wydte | 6,8 m |
Diepgang | 4,6 m |
Spoed | 13,5 knope (oppervlakte) 16 knope (onderwater) |
Bemanning | 6 offisiere en 41 matrose |
SAS Maria van Riebeeck, later hernoem na SAS Spear, was 'n Daphné-klas duikboot van die Suid-Afrikaanse Vloot. Die duikboot is gedurende die 1960's in Frankryk gebou en was die Suid-Afrikaanse Vloot se eerste duikboot.