Samuel Maharero (moontlik Okahandja Suidwes-Afrika, 1854 of 1856 – Serowe, Betsjoeanaland, 14 Maart 1923) was opperhoof van opperhoof van die Herero tydens hul opstand teen die Duitse koloniale oorheersing van die teenswoordige Namibië.
Samuel Maharero