Sanherib | |
---|---|
Koning van Assirië | |
Sanherib tydens sy Babiloniese oorlog, reliëf uit sy paleis in Nineve. | |
Bewind | 705–681 v.C. |
Volle naam | Sîn-ahhī-erība (Akkadies) |
Gesterf | 681 v.C. |
Voorganger | Sargon II |
Opvolger | Esarhaddon |
Vader | Sargon II |
Sanherib (Akkadies: Sîn-ahhī-erība, "Sin het (verlore) broers vir my vervang"; 705–681 v.C.) was ’n koning van Assirië. Hy was die seun van Sargon II en het hom opgevolg. Hy was die vader van Esarhaddon en oupa van Assurbanipal.