Sannaspos | |
---|---|
Koördinate: 29°9′0″S 26°32′0″O / 29.15000°S 26.53333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Mangaung |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sannaspos is 'n spoorwegaansluiting sowat 30 km oos van Bloemfontein in die Vrystaat. Die N8 nasionale pad gaan langs die nedersetting verby. Hier het 'n groot geveg in die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind tussen die Boere en Britse magte op 31 Maart 1900.