Santorinikaldera | |
---|---|
Ligging | Egeïese See, Griekeland |
Hoogte | 1 486 meter bo seevlak |
Koördinate | 36°23′44″N 25°27′33″O / 36.39556°N 25.45917°O |
Bergtipe | Kaldera (katief) |
Laaste uitbarsting | Januarie tot Februarie 1950 |
Die Santorini-kaldera is 'n groot kaldera in die Egeïese See, 120 km noord van Kreta, Griekeland, wat meestal onder water bedek is. Die deel wat bo die water sigbaar is, is die ronde Santorini-eilandgroep, wat bestaan uit Santorini (klassieke Griekse Tera), die hoofeiland, Terasia en Aspronisi aan die rand en die Kameni-eilande in die middel. Dit is aangewys as 'n Dekadevulkaan.