Sarel van der Walt

Dr. S.P. van der Walt.

Prof. dr. Sarel Petrus van der Walt (noemnaam Zeller, Bethal, Transvaal, 18 April 19078 Oktober 1994) was van 1932 tot 1953 agtereenvolgens leraar in drie gemeentes van die Gereformeerde Kerke (GKSA), daarna tot 1973 hoogleraar aan dié kerkverband se Teologiese Skool op Potchefstroom en, nadat hy sy emeritaat in 1973 daar aanvaar het, van 1976 tot 1983 leraar van nog twee gemeentes in kombinasie.


Sarel van der Walt

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne