Shanghai Hongqiao Internasionale Lughawe

Shanghai Hongqiao
Internasionale Lughawe

Shànghǎi Hóngqiáo Guójì Jīchǎng
Ligging van die lughawe in China
IATA: SHAICAO: ZSSS
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Shanghai Lughaweowerheid
Bedien Shanghai
Ligging Changning-distrik, Shanghai
Spil vir China Eastern Airlines
Juneyao Airlines
Shanghai Airlines
Spring Air
Hoogte bo seevlak 3 m / 9 vt
Webtuiste Hongqiao Airport
Landkaart
SHA is in China
SHA
SHA
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
18L/36R 3 400 Teer
18R/36L 3 400 Beton
Statistieke (2021)
Passasiers 33 207 337
Lugbewegings 231 261
Vrag (metrieke ton) 383 405
Bron: airport web site[1]

Shanghai Hongqiao Internasionale Lughawe (IATA: SHA, ICAO: ZSSS) (Chinees: 上海 虹桥 国际 机场) is die belangrikste binnelandse lughawe wat Shanghai bedien, met beperkte internasionale vlugte. Dit is geleë naby die dorp van Hongqiao in Changning-distrik, 13 kilometer wes van die stadsentrum, maar nader aan die stad as Pudong, Shanghai se belangrikste internasionale lughawe.

Hongqiao Lughawe is 'n middelpunt vir China Eastern Airlines, Shanghai Airlines, Juneyao Airlines en Spring Airlines. In 2014 het Hongqiao Lughawe 37 960 200 passasiers hanteer, 'n toename van 21,3% teenoor 2011, wat dit die vierde besigste lughawe op die vasteland van China en die 21-besigste in die wêreld maak.[2] Die lughawe was ook China se vyfde besigste lughawe in terme van die vragverkeer en die sewende besigste volgens lugbewegings. Teen die einde van 2011 het 22 rederye passasiervlugte onderneem na 82 geskeduleerde bestemmings na en van Hongqiao Lughawe.[3]

  1. Sjanghai Lughaweowerheid
  2. ACI releases World Airport Traffic Report 2010
  3. "zh:民航局与上海市人民政府在沪签战略合作协议" (in Chinees en as u dit kan lees). Carnoc. 6 April 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2018.{{cite web}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)

Shanghai Hongqiao Internasionale Lughawe

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne