Shelly Beach | |
---|---|
Marine-rylaan in Shelly Beach | |
Koördinate: 30°47′53″S 30°24′36″O / 30.79806°S 30.41000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | Ray Nkonyeni |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,37 km2 (2,07 vk. myl) |
Hoogte | 6 m (20 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 577 |
• Digtheid | 480/km2 (1 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 60.1% |
• Indiërs/Asiërs | 8.5% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 29.3% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Engels | 51.8% |
• Afrikaans | 21.8% |
• Zoeloe | 17.0% |
• Xhosa | 6.0% |
• Ander | 3.5% |
Poskode (strate) | 4265 |
Poskode (posbusse) | 4265 |
Skakelkode | 039 |
Shelly Beach is 'n vakansiedorp aan die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Die dorpie is suid van Port Shepstone. Protea-bank is 8 km oos van die dorp. Dit is 'n gewilde, maar gevaarlike duikplek vir skubaduikers.