Sihle Zikalala | |
Zikalala in 2018 | |
Ampstermyn 27 Mei 2019 – 5 Augustus 2022 | |
Voorafgegaan deur | Willies Mchunu |
---|---|
Opgevolg deur | Nomusa Dube-Ncube |
Provinsiale Voorsitter van die KwaZulu-Natal African National Congress
| |
Ampstermyn 8 November 2015 – 23 Julie 2022 | |
Vise | Willies Mchunu |
Voorafgegaan deur | Senzo Mchunu |
Opgevolg deur | Siboniso Duma |
Lid van die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 26 November 2015 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 6 Augustus 1973 |
Politieke party | African National Congress (ANC) |
Alma mater | Universiteit van KwaZulu-Natal |
Sihle Zikalala (gebore op 6 Augustus 1973) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is die vorige premier van KwaZulu-Natal en was die provinsiale voorsitter van die African National Congress (ANC) tot sy bedanking op 5 Augustus 2022. Zikalala is ook 'n lid van die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer. Tussen 2016 en 2019 was hy die provinsiale LUR vir ekonomiese ontwikkeling, toerisme en omgewingsake.[1]