Simon Vestdijk | |
---|---|
Gebore | |
Sterf | 23 Maart 1971 (op 72) Utrecht (stad) |
Beroep | Romansier Essayis Digter Vertaler |
Simon Vestdijk (Nederlandse uitspraakˈsimɔn ˈvɛzdɛi̯k; 17 Oktober 1898 – 23 Maart 1971) was 'n Nederlandse skrywer en digter.
Hy is vyftien keer benoem vir die Nobelprys vir Letterkunde.[1]