Sir Lowryspas

Sir Lowryspas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Die Hottentots-Hollandberge met Sir Lowryspas

Ligging Tussen Somerset-Wes en Grabouw
Hoogte 452 m
Oppervlak Teer
Begin in 1829
Voltooi in 1830
Verbou 1950
In Hottentots-Hollandberge
Pad N2
Uitsig vanaf Sir Lowryspas oor Somerset-Wes en Helderberg.
Kruin van Sir Lowryspas - Tollenaar se huis
1832-skets van pen en was deur Charles D'Oyly.

Sir Lowryspas (Engels: Sir Lowry's Pass) is 'n bergpas in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die pas dra die N2 nasionale pad oor die Hottentots-Hollandberge en verbind Kaapstad met die Overberg.


Sir Lowryspas

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne