Sirene

Daar is 8 200 alarm sirenes vir burgerlike beskerming regoor Switserland. Dit word eenkeer 'n jaar getoets op die eerste Woensdag van Februarie.[1]

'n Sirene is 'n toestel wat 'n harde en langdurige klank maak as 'n sein of waarskuwing. Sirenes word in verskeie toepassings gebruik van huishoudelike alarms tot lugaanval-waarskuwings.

  1. Testing sirens Geargiveer 22 Oktober 2013 op Wayback Machine, Swiss Federal Office for Civil Protection (bladsy besoek op 7 September 2013).

Sirene

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne