Six Fountains | |
---|---|
Koördinate: 25°46′43″S 28°21′21″O / 25.77861°S 28.35583°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,30 km2 (0,50 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 155 |
• Digtheid | 888/km2 (2 300/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 68.3% |
• Indiërs/Asiërs | 2.2% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 25.3% |
• Ander | 3.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 56.2% |
• Engels | 25.9% |
• Noord-Sotho | 3.6% |
• Ander | 14.3% |
Poskode (strate) | n/a |
Skakelkode | 012 |
Six Fountains is 'n klein voorstad in die ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is geleë tussen die Silver Lakes sekuriteitsoord aan die oostekant en Wapadrand en Equestria aan die westekant. Die Wilgers lê nog verder weswaarts, in die rigting van die stad.