Skeerpoort

Skeerpoort
Nedersetting
Uitsig oor Skeerpoort vanuit 'n warmlugballon
Uitsig oor Skeerpoort vanuit 'n warmlugballon
Skeerpoort is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Skeerpoort
Skeerpoort
Koördinate: 25°48′11″S 27°45′46″O / 25.80306°S 27.76278°O / -25.80306; 27.76278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistriksmunisipaliteitBojanala Platinum
Plaaslike MunisipaliteitMadibeng
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
0232
Skakelkodes012
Preview warning: Page using Template:Infobox settlement with unknown parameter "koördinaattipes"

Skeerpoort is 'n klein nedersetting in Noordwes, Suid-Afrika. Die naam sou te danke wees aan Hendrik Potgieter se kommando wat een Sondag hier afgesaal het, of dié van Casper Kruger wat seep en skeermesse gekoop het om hul voor te berei vir 'n besoek aan Pretoria.[1] Reeds vanaf die laat-19de eeu het die omgewing uit 'n florerende boerderygemeenskap bestaan.[2]

  1. Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 407. Besoek op 28 Augustus 2013.
  2. Die Ou Pastorie

Skeerpoort

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne