Skildery

Die Mona Lisa van Leonardo da Vinci word beskou as een van die bekendste skilderye ter wêreld.

'n Skildery verwys na kunswerk wat geskep word deur verf, of 'n ander kleurstof, op 'n agtergrond te smeer. Verskeie materiale word gebruik vir die agtergrond, onder meer papier, mure, hout, klei, en beton. Sommige moderne skildery bevat nie-tradisionele materiale soos sand, klei en stukkies papier.


Skildery

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne