Slag van Paardeberg

Slag van Paardeberg
Deel van Tweede Vryheidsoorlog

Oorgawe van Cronjé
Datum 18-27 Februarie 1900
Ligging Paardeberg
Resultaat Britse oorwinning
Strydende partye
Verenigde Koninkryk Zuid-Afrikaansche Republiek
Oranje-Vrystaat
Bevelvoerders
Frederick Roberts
Herbert Kitchener
John French
Thomas Kelly-Kenny
Piet Cronjé
Christiaan De Wet
Sterkte
15 000 7 000
Ongevalle
348 350

Die Slag van Paardeberg was 'n groot veldslag tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Die slag is naby Paardebergdrif gevoer op die oewers van die Modderrivier in die Oranje-Vrystaat naby Kimberley.

Die slag het gevolg net na Britse magte Kimberley ontset het na die Boeremagte se beleg van die dorp. Die terugtrekkende Boeremag onder bevel van Piet Cronjé is vasgekeer by Paardeberg en tot oorgawe gedwing na 'n beleg wat gevolg het op 'n mislukte direkte aanslag teen die Boeremagte deur Generaal Kitchener.


Slag van Paardeberg

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne