Slawiese folklore sluit die folklore van die Slawiërs in van hulle vroegste rekords tot vandag. Folkloriste het deur die jare 'n verskeidenheid werk gepubliseer wat spesifiek op die tema fokus.[1]
Daar is min geskrewe rekords oor heidense Slawiese geloofsoortuigings; navorsing oor die voor-Christelike geloofsoortuigings is uitdagend weens die groot verskil tussen die gode wat die adelklas en dié wat die kleinboere aanbid het.[2] Baie Christelike geloofsoortuigings is later in die Slawiese folklore opgeneem.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: ander (link)