Smithfield | |
---|---|
Smithfield se stadsaal | |
Koördinate: 30°12′45″S 26°31′53″O / 30.21250°S 26.53139°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Xhariep |
Munisipaliteit | Mohokare |
Stigting | 1849[1] |
Regering | |
Oppervlak | |
• Totaal | 34,11 km2 (13,17 vk. myl) |
Bevolking (2011)[3] | |
• Totaal | 1 195 |
• Digtheid | 35/km2 (90/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 12.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 1.8% |
• Swart mense | 85.1% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 61.6% |
• Xhosa | 19.1% |
• Afrikaans | 12.6% |
• Engels | 4.0% |
• Ander | 2.7% |
Skakelkode | 051 |
Smithfield is 'n dorp in die suide van die Vrystaat, in Suid-Afrika geleë op die Caledonrivier. Die dorp het 'n bevolking van 1 195 (volgens die 2011-sensus).[3] Smithfield is 73 km suidoos van Reddersburg en die N6 nasionale pad gaan deur Smithfield.