Sofia

Sofia

София
Vlag van Sofia
Vlag
Wapen van Sofia
Wapen
Leuse(s): 
„Расте, но не старее“
Sofia is in Bulgarye
Sofia
Sofia
Koördinate: 42°41′51″N 23°19′25″O / 42.69750°N 23.32361°O / 42.69750; 23.32361
LandVlag van Bulgarye Bulgarye
Stigting7de eeu v.C.
Regering
 • BurgemeesterJordanka Fandakowa
Oppervlak
 • Totaal492 km2 (190 vk. myl)
Hoogte
550 m (,2,1 ft)
Bevolking
 • Totaal1 204 685
 • Digtheid2 448/km2 (6 340/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (EET)
Skakelkodes+(359) 02
Webwerfsofia.bg

Sofia (Bulgaars: София, [ˈsɔfijɐ], ) is die hoofstad, grootste stad en kulturele en ekonomiese sentrum van Bulgarye met sowat 1,2 miljoen inwoners. Die stad lê in die weste van Bulgarye, aan die voet van die Vitosja-bergmassief.

Die geskiedenis van Sofia – een van die oudste stede in Europa – gaan terug tot die 7de eeu v.C., toe die Thraciërs hier 'n nedersetting gestig het.


Sofia

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne