Sonstilstand

Die posisie van die aardas tydens die wintersonstilstand in die Suidelike Halfrond en die somersonstilstand in die Noordelike Halfrond. Noord van die Noordpoolsirkel word dit op dié dag nooit donker nie en suid van die Suidpoolsirkel nooit lig nie.
Datum en UTC-tyd van die
nagewenings en sonstilstande op Aarde[1][2]
Gebeure Maart-
ewening
Junie-
stilstand
September-
ewening
Desember-
stilstand
Maand Maart Junie September Desember
Jaar
Dag Tyd Dag Tyd Dag Tyd Dag Tyd
2010 20 17:32 21 11:28 23 03:09 21 23:38
2011 20 23:21 21 17:16 23 09:04 22 05:30
2012 20 05:14 20 23:09 22 14:49 21 11:12
2013 20 11:02 21 05:04 22 20:44 21 17:11
2014 20 16:57 21 10:51 23 02:29 21 23:03
2015 20 22:45 21 16:38 23 08:20 22 04:48
2016 20 04:30 20 22:34 22 14:21 21 10:44
2017 20 10:28 21 04:24 22 20:02 21 16:28
2018 20 16:15 21 10:07 23 01:54 21 22:23
2019 20 21:58 21 15:54 23 07:50 22 04:19
2020 20 03:50 20 21:44 22 13:31 21 10:02
2021 20 09:37 21 03:32 22 19:21 21 15:59
2022 20 15:33 21 09:14 23 01:04 21 21:48
2023 20 21:24 21 14:58 23 06:50 22 03:27
2024 20 03:07 20 20:51 22 12:44 21 09:20
2025 20 09:02 21 02:42 22 18:20 21 15:03

Die sonstilstand of sonnewende (Latyn: solstitium) is wanneer die Son, van die Aarde af gesien, sy mees noordelike of suidelike posisie bereik. Op Aarde word hierdie posisies aangedui deur die twee keerkringe: die Kreefskeerkring in die noorde en die Steenbokskeerkring in die suide.

  1. United States Naval Observatory (4 Januarie 2018). "Earth's Seasons and Apsides: Equinoxes, Solstices, Perihelion, and Aphelion". Besoek op 18 September 2018.
  2. Astro Pixels (20 Februarie 2018). "Solstices and Equinoxes: 2001 to 2100". Besoek op 21 Desember 2018.

Sonstilstand

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne