Soutrivier | |
---|---|
Voorstad | |
Kaart van Soutrivier | |
Koördinate: 33°55′58″S 18°27′27″O / 33.93278°S 18.45750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,75 km2 (1,06 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 577[1] |
• Digtheid | 2 400/km2 (6 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7925 |
Skakelkodes | 021 |
Soutrivier is die tweede voorstad van Kaapstad aan die spoorlyn wat via Wynberg tot in Simonstad loop. Dit is deesdae hoofsaaklik 'n nywerheidsgebied met talle fabrieke en 'n groot spoorwegwerf. Dit word begrens deur Woodstock aan die middestad se kant en Observatory in die suide.