Spanspek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | C. melo subsp. melo
|
Variëteit: | C. melo var. cantalupo
|
Trinomiale naam | |
Cucumis melo var. cantalupo[1] |
Spanspek (soos bekend in Suid-Afrika, met oorsese name "cantaloupe/cantelope/cantaloup", "muskmelon" (Indië en die VSA), "mushmelon, rockmelon, sweet melon, honeydew, Persian melon") verwys na 'n variëteit van Cucumis melo, 'n spesie in die familie Cucurbitaceae.
'n Spanspek weeg van 'n halwe tot 5 kilogram (1,1 tot 11 pond). Oorspronklik het "cantaloupe" slegs verwys na die nie-beaarde, oranjevlesige spanspek van Europa, maar dit is deesdae net so gewild en bekend in die Verenigde State.
Daar word vermoed dat die spanspek na Suid-Afrika ingevoer is deur ene Lady Smith (Juana María de los Dolores de León Smith), vrou van Sir Harry Smith, wat hom tydens sy loopbaan vergesel het.