Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Illinois |
County | Sangamon |
Koördinate | 39°42′N 89°37′W / 39.700°N 89.617°W |
Gestig op | 10 April 1821 |
Geïnkorporeer op | 2 April 1832 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 170 vk km |
Hoogte bo seevlak | 170 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 117 006 |
- Bevolkingsdigtheid | 755/vk km |
Tydsone | SST (UTC -6) |
Somertyd | SDT (UTC -5) |
Burgemeester | J. Michael Houston (R) |
Amptelike Webwerf | springfield.il.us |
Springfield is die hoofstad van die deelstaat Illinois en is naby die Sangamonrivier geleë. Die stad is bekend as die woonplek en plek van ter aarde bestelling van Abraham Lincoln. Die eerste inwoners het in 1818 hier gearriveer vanaf Suid-Carolina. Jagters vanaf Virginië en Kentucky het gereeld deur die nedersetting beweeg en in 1823 het die dorp die County administratiewe setel geword. In 1832 het die nedersetting amptelik dorpstatus gekry en in 1837 het die dorp Illinois se hoofstad geword. In 1840 het dit stadstatus verwerf.