Stanley Skewes | |
Gebore | 1899 Germiston |
---|---|
Oorlede | 1988 (op 89) Kaapstad |
Vakgebied | Siviele ingenieurswese Wiskunde |
Instelling(s) | Universiteit van Cambridge |
Alma mater | Universiteit van Kaapstad |
Bekend vir | Skewes-getalle |
Stanley Skewes was 'n Suid-Afrikaanse wiskundige, bekend vir sy ontdekking van die Skewes-getalle in 1933 en 1955. Hy was een van John Edensor Littlewood se studente aan Cambridge-universiteit.[1][2] Skewes se getalle het bygedra tot die verfyning van die teorie van priemgetalle.