Statius | |
---|---|
Gebore | Publius Papinius Statius ca. 45 n.C. |
Sterf | 96 n.C. Napels, Italië, Romeinse Ryk |
Nasionaliteit | Romeinse Ryk |
Beroep | digter, dramaturg |
Bekend vir | De bello Germanico, Thebaid, Silvae, Achilleid |
Publius Papinius Statius (omstreeks 45-96 n.C.) was ’n Romeinse digter van die 1ste eeu n.C. Hy is in Napels, Italië, gebore. Van sy Latynse gedigte sluit in Thebaid, die Silvae en die onvoltooide epiese gedig die Achilleid.