Stella Ndabeni-Abrahams | |
Stella Ndabeni-Abrahams in 2018 | |
Minister van Kleinsakeontwikkeling
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 Augustus 2021 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Khumbudzo Ntshavheni |
Minister van Kommunikasie, Telekommunikasie en Poswese
| |
Ampstermyn 22 November 2018 – 5 Augustus 2021 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Siyabonga Cwele (Telekommunikasie en Poswese), Nomvula Mokonyane (Kommunikasie) |
Opgevolg deur | Khumbudzo Ntshavheni |
Adjunkminister van Telekommunikasie en Poswese
| |
Ampstermyn 31 Maart 2017 – 22 November 2018 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Hlengiwe Mkhize |
Adjunkminister van Kommunikasie
| |
Ampstermyn 23 Oktober 2011 – 31 Maart 2017 | |
President | Jacob Zuma |
Minister | Faith Muthambi |
Opgevolg deur | Thandi Mahambehlala |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Stella Tembisa Ndabeni 30 Junie 1978 Mthatha, Oos-Kaap |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Thato Abrahams |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Rhodes-universiteit; Wits |
Stella Ndabeni (gebore op 30 Junie 1978 in Mthatha) is die dienende minister van Kleinsakeontwikkeling, voorheen minister van Kommunikasie, Telekommunikasie en Poswese en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.[1]