| |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Kaapse Wynland | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | WC024 | ||
Burgemeester | Gesie van Deventer (DA) | ||
Hoofstad | Stellenbosch | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Area | 831 km² | ||
Bevolking | 155,733 (2011) |
Die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.