Stephen Watson | |
---|---|
Gebore | 6 November 1954 |
Sterf | 10 April 2011 (op 56) Kaapstad, Suid-Afrika |
Beroep | Digter en akademikus |
Stephen Watson (6 November 1954 – 10 April 2011) was 'n Suid-Afrikaanse digter en akademikus.
Die meeste van sy poësie handel oor Kaapstad, waar hy gewoon het. Hy het Engels aan die Universiteit van Kaapstad gedoseer.