Stormsrivier | |
---|---|
Koördinate: 33°58′0″S 23°53′0″O / 33.96667°S 23.88333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Kou-Kamma |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,82 km2 (0,70 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 670 |
• Digtheid | 918/km2 (2 380/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 7.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 48.8% |
• Swart mense | 43.0% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 58.7% |
• Xhosa | 32.2% |
• Engels | 6.4% |
• Ander | 2.8% |
Poskode (strate) | 6308 |
Poskode (posbusse) | 6308 |
Skakelkode | 042 |
Stormsrivier is 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë by die rivier met dieselfde naam. Vroeër jare het die N2 nasionale pad van Plettenbergbaai deur Stormsrivier en die Stormsrivierpas gegaan na Port Elizabeth. Met die voltooiing van die Groot Stormsrivierbrug in 1951 is die N2 herlei verby die dorp en die pas.[2]
Die Otterwandelpad begin by Stormsriviermond.