Stormsvlei | |
---|---|
Koördinate: 34°5′0″S 20°6′0″O / 34.08333°S 20.10000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Overberg |
Plaaslike Munisipaliteit | Swellendam |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Stormsvlei in die Overberg lê op die suidelike oewer van die Riviersonderend en op die N2 nasionale pad, 20 km oos van die dorp Riviersonderend en 40 km wes van Swellendam. Ook lê die gehug op die R317, 20 km van Bonnievale en 50 km van Bredasdorp.