Straat van Taiwan | |
---|---|
Kaart van die Straat van Taiwan | |
Koördinate: | 24°48′40″N 119°55′42″O / 24.81111°N 119.92833°O |
Ligging: | China |
Soort: | Seestraat tussen die Oos-Chinese en Suid-Chinese See |
Lengte: | 130 km |
Breedte: | 180 km |
Eiland/e: | Penghu, Matsu, Kinmen |
Straat van Taiwan | ||
Name (taalvariante) | ||
Tradisionele Chinees | 臺灣海峽 of 台灣海峽 | |
Vereenvoudigde Chinees | 台湾海峡 | |
Pinyin | Táiwān Hǎixiá |
Die Straat van Taiwan, of Formosastraat, is ’n seestraat van 180 km breed wat die eiland Taiwan (of die Republiek China) skei van die vasteland van China (die Volksrepubliek China). Dit is deel van die Suid-Chinese See en verbind die Oos-Chinese See met die noorde.[1] Die smalste deel is 130 km breed.[2]