Strydenburg

Strydenburg
Gereformeerde kerk Strydenburg (Kruiskerk) in Liebenbergstraat is 'n nasionale erfenisterrein.
Gereformeerde kerk Strydenburg (Kruiskerk) in Liebenbergstraat is 'n nasionale erfenisterrein.
Strydenburg is in Noord-Kaap
Strydenburg
Strydenburg
 Strydenburg se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°56′28″S 23°40′38″O / 29.94111°S 23.67722°O / -29.94111; 23.67722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitThembelihle
Stigting1892
Oppervlak
 • Totaal37,98 km2 (14,66 vk. myl)
Hoogte
1 099 m (3 606 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 987
 • Digtheid79/km2 (200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.2%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense83.9%
 • Swart mense10.2%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 93.5%
 • Xhosa 1.7%
 • Engels 1.6%
 • Tswana 1.2%
 • Ander 2.0%
Poskode (strate)
8765
Skakelkode053

Strydenburg is 'n dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika en is 77 km noord van Britstown. Die N12 nasionale pad loop deur Strydenburg en skei die dorp van sy township.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Strydenburg". Sensus 2011.

Strydenburg

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne