Suid-Afrikaanse Vloot | |
---|---|
Gestig | 1861 |
Land | Suid-Afrika |
Onderdeel van | Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag |
Tipe | Vloot |
Vaandel | |
Hoofkwartier | Saldanhabaai, Simonstad, Durban |
Aantal lede | 6 104 aktiewe personeel 1 000 reserwepersoneel |
Kleur | Groen en wit |
Veldslae | Eerste Wêreldoorlog Tweede Wêreldoorlog Korea-oorlog Suid-Afrikaanse Grensoorlog Namibiese Onafhanklikheidsoorlog |
Die Suid-Afrikaanse Vloot is die vlootkomponent van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en van sy voorganger die Suid-Afrikaanse Weermag.