Supersimmetrie

In deeltjiefisika is supersimmetrie (Engelse afkorting: SUSY) ’n voorgestelde uitbreiding van die Standaardmodel wat verband hou met twee basiese groepe elementêre deeltjies: bosone, waarvan die spin ’n heeltalwaarde het, en fermione, wat ’n spin met ’n halftalwaarde het.[1]

  1. Sean Carroll, Dark Matter, Dark Energy: The Dark Side of the Universe, The Teaching Company, Guidebook Part 2 bl. 60, URL besoek op 7 Oktober 2013

Supersimmetrie

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne