Suvarnabhumi Lughawe ท่าอากาศยานสุวรรณภูมิ | |||
---|---|---|---|
IATA: BKK – ICAO: VTBS | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | Airports of Thailand | ||
Bedien | Bangkok | ||
Ligging | 999 moo 1 Tambon Racha Thewa, Amphoe Bang Phli, Samut Prakan, Thailand | ||
Spil vir | Asia Atlantic Airlines Bangkok Airways Business Air Jet Asia Airways Orient Thai Airlines Thai Airways International Thai Smile | ||
Fokuspunt vir | Cathay Pacific China Airlines Emirates Airline | ||
Hoogte bo seevlak | 5 vt / 1.67 m | ||
Webtuiste | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
01R/19L | 4 000 | 13 123 | Teer |
01L/19R | 3 700 | 12 139 | Teer |
Statistieke (2019) | |||
Internasionale passasiers | 53 458 385 | ||
Binnelandse passasiers | 11 966 179 | ||
Totale passasiers | 65 424 564 | ||
Lugbewegings | 380 052 | ||
Vrag (ton) | 1 324 272 | ||
Bron: Airports of Thailand[1] |
Suvarnabhumi Internasionale Lughawe (Thai: ท่าอากาศยาน สุวรรณภูมิ; RTGS: Suwannaphum; uit Sanskrit, सुवर्णभूमि, "Golden Land"), (IATA-kode: BKK, ICAO: VTBS), ook bekend as die "Nuwe Bangkok Internasionale Lughawe", is een van twee internasionale lughawens wat Bangkok, Thailand bedien. Die ander een is Don Mueang Internasionale Lughawe.[2][3]
Die lughawe het die lughawekode BKK by Don Mueang geërf na die ouer lughawe die hantering van internasionale vlugte gestaak het. 'n Moderne snelweg No.7 verbind die lughawe, Bangkok, en die swaarnywerhede op die Ooskus van Thailand, waar die meeste vervaardiging vir uitvoer plaasvind.