Swanrivier | |
---|---|
Die Swanrivier in Perth, Wes-Australië, met 'n Swartswaan-familie in die voorgrond. | |
Kaart van die Swanrivier met sytakke in ligblou. | |
Oorsprong | Walyunga National Park (Australië) |
Monding | naby Fremantle, Australië Indiese Oseaan |
Stroomgebied | Wes-Australië (Australië) |
Lengte | 69,8 km (37 myl) |
Oorspronghoogte | 29 m (95 voet) |
Mondinghoogte | 0 m |
Stroomgebiedopp. | 121 000 km² (121 000 myl²) |
Monding van die Swanrivier in die Indiese Oseaan.
|
Die Swanrivier (Engels: Swan River) mond loop deur die stad Perth in die suidweste van Wes-Australië. Die stroomaf dele van die rivier is relatief wyd en diep, met min vernouings, terwyl die stroomop gedeeltes gewoonlik nou en vlak is.