Swartkop, Dawid Kruiper

Swartkop
Swartkop is in Noord-Kaap
Swartkop
Swartkop
 Swartkop se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°30′48″S 21°12′24″O / 28.51333°S 21.20667°O / -28.51333; 21.20667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
MunisipaliteitDawid Kruiper
Oppervlak
 • Totaal2,05 km2 (0,79 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 652
 • Digtheid806/km2 (2 090/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.7%
 • Indiërs/Asiërs1.2%
 • Bruin mense83.0%
 • Swart mense8.8%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 94.0%
 • Tswana 3.0%
 • Sotho 1.3%
 • Ander 1.7%

Swartkop is 'n klein nedersetting aan die R359-hoofpad op die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Swartkop". Sensus 2011.
  2. Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Swartkop, Dawid Kruiper

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne