Szeged Szegedin • Seghedin • Segedin • Сегедин | |
---|---|
Uitsig oor die stad | |
Koördinate: 46°15′N 20°10′O / 46.250°N 20.167°O | |
Land | Hongarye |
Regering | |
• Burgemeester | László Botka (MSZP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 280,84 km2 (108,43 vk. myl) |
Hoogte | 75 m (246 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 161 921 |
• Digtheid | 605,51/km2 (1 568,3/vk. myl) |
Webwerf | szegedvaros.hu |
Szeged (uitgespreek [ˈsɛɡɛd]; Duits: Szegedin, Roemeens: Seghedin, Kroaties: Segedin, Serwies: Segedin/Сегедин) is 'n stad in suidoostelike Hongarye, naby die grens met Serwië en Roemenië geleë.