Tamil தமிழ் Tamiḻ | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [t̪ɐmɨɻ] | |
Gepraat in: | Indië Maleisië Mauritius Réunion Singapoer Sri Lanka Suid-Afrika[1] | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 69 miljoen (moedertaal) 8 miljoen (tweede taal)[2] | |
Taalfamilie: | Drawidies Suid-Drawidies Tamil–Kannada Tamil–Kodagu Tamil–Malayalam Tamil Tamil | |
Skrifstelsel: | Tamil-skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië[3] | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ta
| |
ISO 639-2: | tam
| |
ISO 639-3: | tam
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Tamil (தமிழ், Tamiḻ, [t̪ɐmɨɻ], Drawidiese taal wat deur sowat 70 miljoen mense in Suidoos-Indië, Maleisië, Mauritius, Réunion, Singapoer en Sri Lanka gepraat word. Tamil is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate en gebiede Tamil Nadu en Puducherry, van Singapoer saam met Chinees, Engels en Maleis en van Sri Lanka saam met Singalees. Tamil is nou verwant aan Malayalam en word in die Tamil-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
) is 'n