Tbilisi

Tbilisi
თბილისი

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Georgië Georgië
 Koördinate 41°43′N 44°48′O / 41.717°N 44.800°O / 41.717; 44.800
 Gestig in 4de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 726 vk km
 Hoogte bo seevlak 380–770 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 152 505
 - Bevolkingsdigtheid 1 587/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 313 878
 Tydsone UTC +04:00
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 12,6 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 0,5 / 24,2 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 518 mm
 Burgemeester Kakha Kaladze
 Amptelike webwerf tbilisi.gov.ge

Tbilisi (Georgies: თბილისი [tʰˈbiliˌsi] ) is die hoofstad van Georgië. Met 'n bevolking van 1,15 miljoen in 2010 en 'n oppervlakte van 726 km² (waarvan 70 km² beboude gebiede) is dit die grootste en mees bevolkte stad in die land.


Tbilisi

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne