Teebus | |
---|---|
Koördinate: 31°22′5″S 25°40′55″O / 31.36806°S 25.68194°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Joe Gqabi |
Munisipaliteit | Walter Sisulu |
Teebus is 'n gehuggie ongeveer 18 km suidwes van Steynsburg en 35 km noord-noordwes van Hofmeyr in die Oos-Kaap. Dit kry sy naam van die spitskop genaamd "Teebus"; noord daarvan is "Koffiebus".[1]
Die Teebusrivier, 'n sytak van die Groot-Visrivier vloei hier naby.