Tegniese Universiteit van Darmstadt | |
---|---|
Technische Universität Darmstadt | |
Hoofgebou van die Universiteit | |
Gestig: | 10 Oktober 1877 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Befondsing: | Land-fondse: €240,9 miljoen[1] (2013) Derdeparty-fondse: €160,3 miljoen[1] (2013) |
President: | Prof Dr Tanja Brühl |
Personeel: | 4 731[1] (wintersemester 2013/14) |
Studentetal: | 25 100[1] (wintersemester 2013/14) |
Ligging: | Darmstadt, Hesse, Duitsland
49°52′30″N 8°39′25″O / 49.87500°N 8.65694°O |
Kampus: | stedelik / voorstedelik |
Affiliasies: | TU9, TIME, CESAER, CLUSTER |
Webtuiste: | tu-darmstadt.de |
Die Tegniese Universiteit van Darmstadt of TUD (Duits: Technische Universität Darmstadt) is 'n universiteit geleë in Darmstadt, Duitsland. Dit is die eerste outonomiese universiteit en is een van die grootste tegniese universiteite in Duitsland. Die universiteit het ongeveer 25 000 ingeskrewe studente. Die universiteit is in 1877 geopen.