Die Tel Dan-stele is 'n gedeetelike stele met Kanaänitiese en Aramese inskripsies uit die 9de eeu v.C. Dit is belangrik omdat dit moontlik die enigste bron buite die Bybel is wat na die Huis van Dawid verwys.[1][2]
↑Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named :3