Tereus

Rubens: Tereus Gekonfronteer met die Hoof van sy Seun Itys, 1636–38

In die Griekse mitologie was Tereus (Oudgrieks: Τηρεύς) 'n Thraciese koning,[1][2] en die seun van Ares en Bistonis. Hy was die broer van Dryas. Tereus was die man van die Atheense prinses Procne, en die vader van Itus.

  1. Thukydides: Geskiedenis van die Peloponnesiese Oorlog, Boek 2:29
  2. Apollodorus 3.14.8

Tereus

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne