Tetrataeniet | |
---|---|
Tetrataeniet | |
Formule | FeNi |
Onsuiwerhede | Co, Cu, P |
Nickel-Strunz (10) | 1.AE.10 |
Kleur | romerig wit in refleksie |
Glans | metallies[1] |
Hardheid | 3,5 (Mohs)[1] |
Digtheid | 8,28 g/cm3[1] |
Transparansie | opaak[1] |
Ruimtegroep | I4/mmm |
Strukturbericht-kode | L1ₒ |
Eenheidsel | a = 253,3(2); c = 358,2(2) pm |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Tetrataeniet is 'n gedeë metaal(legering) wat in meteoriete voorkom met 'n samestelling van FeNi. Dit is een van die mineraalfases wat in meteoriese yster voorkom.[2][1][3][4][1][2]