| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Pixley ka Seme | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NC076 | ||
Hoofstad | Hopetown | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa | ||
Area | 8 023 km² | ||
Bevolking | 15,701 (2011) |
Die Thembelihle Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as die Oranje-Karoo Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.