Thoko Didiza

Angela Thokozile Didiza
Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling
Termyn
30 Mei 2019 – 2 Julie 2024
PresidentCyril Ramaphosa
Voorgangerportefeulje hernoem
OpvolgerJohn Steenhuisen (Slegs Landbou)
Minister van Openbare werke
Termyn
22 Mei 2006 – 25 September 2008
PresidentThabo Mbeki
VoorgangerStella Sigcau
OpvolgerGeoff Doidge
Minister van Landbou en Grondsake
Termyn
17 Junie 1999 – 22 Mei 2006
PresidentThabo Mbeki
VoorgangerDerek Hanekom
OpvolgerLulama Xingwana
Persoonlike gegewens
Gebore2 Junie 1965 (1965-06-02)
Durban, Natal, Suid-Afrika
NasionaliteitSuid-Afrikaner
Politieke partyAfrican National Congress
GadeGetroud
Kinders5
BeroepPolitikus

Angela Thokozile Didiza (gebore 2 Junie 1965)[1] is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en word op 14 Junie 2024 as die Speaker van die Nasionale Vergadering verkies. Sy was as minister opgeneem in die Kabinet van Thabo Mbeki van 1999 tot 2008, en het weer as Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling in die kabinet van president Cyril Ramaphosa vanaf 2019 tot Junie 2024 gedien.[2]

  1. NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024
  2. Jan-Jan Joubert (17 Julie 2019). "Minister veroordeel plaasmoorde". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 17 Julie 2019.

Thoko Didiza

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne