Timbavati-wildreservaat

Timbavati-wildreservaat
Simbavati Rivierherberg, Timbavati-wildreservaat
Simbavati Rivierherberg, Timbavati-wildreservaat
Land Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Naaste dorp Hoedspruit
Ligging van Timbavati-wildreservaat op 'n kaart (Mpumalanga)
Timbavati-wildreservaat
Timbavati-wildreservaat
Ligging in Mpumalanga
Koördinate: 24°20′07″S 31°20′38″O / 24.33528°S 31.34389°O / -24.33528; 31.34389
Oppervlak 53 392 hektaar
Openingsjaar 1956

Die Timbavati-wildreservaat is aan die grens tussen Hoedspruit (in Limpopo) en Acornhoek (in Mpumalanga), noord van die Sabi Sand-wildreservaat, aan die westekant van die Krugerwildtuin geleë. Geografies en polities is Timbavati in Mpumalanga geleë. In Tsonga, beteken die naam Timbavati "die plek waar iets heiligs uit die hemel na die aarde afgekom" het, en verwys na die skaars wit leeus van Timbavati.


Timbavati-wildreservaat

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne