Tobolsk Тобольск | |
---|---|
Stad | |
Lugfoto van die Tobolsk-kremlin | |
Die ligging van Tjoemen-oblast in Rusland | |
Koördinate: 58°12′0″N 68°15′0″O / 58.20000°N 68.25000°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Tjoemen-oblast |
Stigting | 1587 |
Stadstatus | 1590 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Wladimir Mazoer |
Oppervlak | |
• Totaal | 222 km2 (86 vk. myl) |
Hoogte | 90 m (300 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 99 694 |
• Digtheid | 449/km2 (1 160/vk. myl) |
Tydsone | UTC+06:00 (JEKT) |
Poskode | 626102–626159 |
Skakelkodes | 7 3456 |
Webwerf | admtobolsk.ru |
Tobolsk (Russies: Тобо́льск) is ’n historiese hoofstad van Siberië en nou deel van die Tjoemen-oblast in Rusland. Dit is geleë aan die samevloei van die Tobol- en die Irtisj-riviere. Die inwonertal was 99 694 tydens die 2010-sensus.